Hoe om die Gees van die Here beter te verstaan
July 24, 2018
Past Gert Schoeman
God's belodftes staan onveilbaar vas. Die Heilige Gees is die derde persoon in die eenheid van God. Om die Gees van die Here beter te verstaan moet ons weet wat sy karakter is en ook Sy werkswyse is.
Episode Notes
6 punte van Sy karakter asook 6 punte van Sy werkswyse word hier behandel
© 2026 Ebenhaeser Gemeente. All rights reserved.