Die verskillende seisoene waardeur n mens gaan

July 28, 2018
Past Kobus Lloyd en Pastoor Jackson

Matt 7.21 - Nie elkeen wat vir My se: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is.

Episode Notes

Hierdie boodskappe handel meestal oor die konferensie tema : Nuwe seisoen

© 2026 Ebenhaeser Gemeente. All rights reserved.