Die verhouding tussen jou en God is kosbaar
July 24, 2018
Past Gert Schoeman
Ons moet ons voorkere en afkere voor die Here se voete le en Hom dien, want n mens se voorkere en afkere is baie kere die oorsaak van onenigheid tussen mekaar.
Episode Notes
Die mens het so gestofistikeerd geraak dat hy het God se evangelie gevat, dit in n boksie gesit het en gese "Here dit is hoe ons Hom wil he"
© 2026 Ebenhaeser Gemeente. All rights reserved.